Pest, Hongarye

Uitsig oor Pest

Pest (Hongaars: Pest; uitgespreek [ˈpɛʃt]) vorm vandag die oostelike deel van Hongarye se hoofstad, Boedapest. Boedapest is gevorm op 17 November 1873 toe Boeda, Óbuda en Pest saamgesmelt het.[1] Pest, in teenstelling met Boeda, is meestal plat.

  1. budapest.com (geskiedenis oor Boedapest en Pest) (en) (de)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search